Die Afrikaanse Draad!

All things Rugby
Post Reply
User avatar
Big Nipper
Posts: 9128
Joined: Tue Jan 31, 2012 11:05 am
Location: The Fountain of Running Rugby

Die Afrikaanse Draad!

Post by Big Nipper »

Lus om so bietjie die moedertaal te gebruik, seker Gobshiet sal hier inloer van tyd tot tyd!
OomStruisbaai
Posts: 21868
Joined: Tue Jan 31, 2012 11:05 am
Location: Struisbaai

Re: Die Afrikaanse Draad!

Post by OomStruisbaai »

Ja ons moet hom leer netjies afrikaans praat.
User avatar
DraadkarD
Posts: 4157
Joined: Tue Jan 31, 2012 11:05 am
Location: Bloemfontein

Re: Die Afrikaanse Draad!

Post by DraadkarD »

Nipper pomp net in Afrikaans! hos ja!
hedogbrother
Posts: 1649
Joined: Tue Jan 31, 2012 11:05 am

Re: Die Afrikaanse Draad!

Post by hedogbrother »

Gobshiet is 'n kanaalbabertjie.
User avatar
Big Nipper
Posts: 9128
Joined: Tue Jan 31, 2012 11:05 am
Location: The Fountain of Running Rugby

Re: Die Afrikaanse Draad!

Post by Big Nipper »

Hy sal mettertyd leer!

Hier is n interassante berig.

‘Mighty Men’ nou amptelik handelsmerk
2012-02-10 09:02

Neels Jackson

Pretoria – Die Greytownse evangelis Angus Buchan het die naam Mighty Men Conference as handelsmerk laat registreer om die misbruik daarvan te voorkom.

Buchan het ook sy eie naam en dié van sy TV-program, Grassroots, om dieselfde rede laat registreer.

Buchan het gister gesê hy wil voorkom dat mense dié name misbruik deur dinge onder sy vaandel te verkondig waarmee hy nie saamstem nie, of geld insamel by niksvermoedende mense wat meen dit gaan vir ’n goeie doel.

Hy wil niemand keer om die evangelie te verkondig nie, maar as hulle nie met hom oorleg pleeg oor die gebruik van dié name nie, moet hulle dit onder hul eie vaandels doen.

Buchan het op sy laaste Mighty Men-konferensie op die plaas Shalom buite Greytown gesê hy gee die aflosstokkie oor na die volgende geslag.

Hulle moet voortgaan om die boodskap van die Mighty Men-konferensies verder uit te dra.

Vanjaar word daar in Suid-Afrika drie sulke konferensies met Buchan se medewete en goedkeuring gehou.

Aanstaande maand vind Mighty Men Bosveld op ’n plaas net buite Polokwane plaas. Buchan sal op een sessie optree.

In April is daar Mighty Men-konferensies in die Karoo en by die Vaaldam. Buchan sal self op die Karoo-konferensie optree, maar nie by die Vaaldam nie.

Hy tree ook in Mei op ’n Mighty Men-konferensie in Yorkshire, Engeland, op. Daar word ook ’n konferensie met sy goedkeuring in Australië gehou, maar hy sal nie self daar wees nie.

Buchan sê hulle het nog nie groot probleme met die misbruik van die name gehad nie, maar daar was al ’n geval dat sy foto gebruik is op ’n plakkaat vir ’n geleentheid waarvan hy niks geweet het nie.

Oor bewegings soos Mighty Kids sê Buchan het hy nie bande mee nie, maar dié naam pla hom nie omdat dit nie Mighty Men is nie.

Buchan het hom ook ten sterkste gedistansieer van ’n vals e-pos oor Mighty Men-konferensies wat die ronde doen.

Daarvolgens sou die ANC bepaal het die meeste mense op elke Mighty Men-konferensie moet voortaan swart wees.

Hy sê hy is verbind tot rasseharmonie in die land en dié soort e-pos help niks. Hy beskou dit nie eens as ’n grap nie, maar as veragtelik.

Buchan het self in die verlede herhaaldelik gesê hy wil swart mense graag met sy boodskap bereik, byvoorbeeld deur ’n massasaamtrek in Soweto te hou.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- Volksblad
Last edited by Big Nipper on Fri Feb 10, 2012 8:45 am, edited 1 time in total.
hedogbrother
Posts: 1649
Joined: Tue Jan 31, 2012 11:05 am

Re: Die Afrikaanse Draad!

Post by hedogbrother »

En 'n werfettertjie.
User avatar
Nickdemus
Posts: 1674
Joined: Tue Jan 31, 2012 11:05 am
Location: Having a braai

Re: Die Afrikaanse Draad!

Post by Nickdemus »

Afrikaans is lekker...
Ek kan nie dit soo good praat maar ek vertaan n' bietjie. :)
Ek is 'n soutpiel.
OomStruisbaai
Posts: 21868
Joined: Tue Jan 31, 2012 11:05 am
Location: Struisbaai

Re: Die Afrikaanse Draad!

Post by OomStruisbaai »

Big Nipper wrote:Hy sal mettertyd leer!

Nipper hoekom meng jy afrikaans, politiek en godsdiens gelyk? Dit is presies die goed wat ons 'n swak beeld gee.
User avatar
DraadkarD
Posts: 4157
Joined: Tue Jan 31, 2012 11:05 am
Location: Bloemfontein

Re: Die Afrikaanse Draad!

Post by DraadkarD »

Nickdemus wrote:Afrikaans is lekker...

Boet, jy is van Kimbo's, die taal loop daar in die Noord Kaap! :P
User avatar
Chilli
Posts: 15891
Joined: Tue Jan 31, 2012 11:05 am

Re: Die Afrikaanse Draad!

Post by Chilli »

Afrikaans? I can speak the accent without a trace of the language.
OomStruisbaai
Posts: 21868
Joined: Tue Jan 31, 2012 11:05 am
Location: Struisbaai

Re: Die Afrikaanse Draad!

Post by OomStruisbaai »

Nickdemus wrote:Afrikaans is lekker...
Ek kan nie dit soo good praat maar ek vertaan n' bietjie. :)
Ek is 'n soutpiel.

:o Jy is nie ernstig nie. :shock: Niek jy is 'n goeie soutpiel. ;)
OomStruisbaai
Posts: 21868
Joined: Tue Jan 31, 2012 11:05 am
Location: Struisbaai

Re: Die Afrikaanse Draad!

Post by OomStruisbaai »

DraadkarD wrote:
Nickdemus wrote:Afrikaans is lekker...
Ek kan nie dit soo good praat maar ek vertaan n' bietjie. :)
Ek is 'n soutpiel.

Boet, jy is van Kimbo's, die taal loop daar in die Noord Kaap! :P

De Beers verskaf Kimberley van sy kwota souties. Maar die Plattelandse se souties is goeies. Hulle het almal al vir afrikaans soos vir seker!
User avatar
DraadkarD
Posts: 4157
Joined: Tue Jan 31, 2012 11:05 am
Location: Bloemfontein

Re: Die Afrikaanse Draad!

Post by DraadkarD »

OomPB wrote:

Ek stem saam! Nipper, jy weet wimpomp gaan dit nie wardeer dat jy berigte oor hom posit nie!
hedogbrother
Posts: 1649
Joined: Tue Jan 31, 2012 11:05 am

Re: Die Afrikaanse Draad!

Post by hedogbrother »

Sit 3 Afrikaners op 'n eiland en by die einde van die week het jy 4 kerke en 5 polititieke partye.
OomStruisbaai
Posts: 21868
Joined: Tue Jan 31, 2012 11:05 am
Location: Struisbaai

Re: Die Afrikaanse Draad!

Post by OomStruisbaai »

DraadkarD wrote:Ek stem saam! Nipper, jy weet wimpomp gaan dit nie wardeer dat jy berigte oor hom posit nie!

Julle bly karring met windpomp. Die man het beginsels en goed so ook.
User avatar
Big Nipper
Posts: 9128
Joined: Tue Jan 31, 2012 11:05 am
Location: The Fountain of Running Rugby

Re: Die Afrikaanse Draad!

Post by Big Nipper »

Ek het net gedink dis 'n insigewende berig Oom. En dit is ook nie beskikbaar in Engels nie.
User avatar
Nickdemus
Posts: 1674
Joined: Tue Jan 31, 2012 11:05 am
Location: Having a braai

Re: Die Afrikaanse Draad!

Post by Nickdemus »

DraadkarD wrote:
Nickdemus wrote:Afrikaans is lekker...
Ek kan nie dit soo good praat maar ek vertaan n' bietjie. :)
Ek is 'n soutpiel.

Boet, jy is van Kimbo's, die taal loop daar in die Noord Kaap! :P

:lol:
Ek het Afrikaanse vriende in Kimbo's maar huller het Afrikaans met my gepraat en ek het engels met hulle gepraat.
Ons het mekaar vertsaan.
Ja maar my Afrikaans is baie sleg..ek probeer maar
User avatar
Beaver_Shark
Posts: 5623
Joined: Tue Jan 31, 2012 11:05 am
Location: Mzansi

Re: Die Afrikaanse Draad!

Post by Beaver_Shark »

Chilli wrote:Afrikaans? I can speak the accent without a trace of the language.

Dit was snaaks.
OomStruisbaai
Posts: 21868
Joined: Tue Jan 31, 2012 11:05 am
Location: Struisbaai

Re: Die Afrikaanse Draad!

Post by OomStruisbaai »

hedogbrother wrote:Sit 3 Afrikaners op 'n eiland en by die einde van die week het jy 4 kerke en 5 polititieke partye.

:lol: Baie waar , maar hulle sal saam 'n dop vat, 'n choppie braai en oor rugby gesels, miskien mekaar skrum ook.
User avatar
Nickdemus
Posts: 1674
Joined: Tue Jan 31, 2012 11:05 am
Location: Having a braai

Re: Die Afrikaanse Draad!

Post by Nickdemus »

OomPB wrote:
Nickdemus wrote:Afrikaans is lekker...
Ek kan nie dit soo good praat maar ek vertaan n' bietjie. :)
Ek is 'n soutpiel.

:o Jy is nie ernstig nie. :shock: Niek jy is 'n goeie soutpiel. ;)

Oom, ek is jn JHB gebore maar in Zim groot geword. Ek was in Std 5 toe ons Kimberley toe getrek het.
My familie is almal van Zimbabwe of Engeland af.
OomStruisbaai
Posts: 21868
Joined: Tue Jan 31, 2012 11:05 am
Location: Struisbaai

Re: Die Afrikaanse Draad!

Post by OomStruisbaai »

Nickdemus wrote:

Boet , sien daar skryf jy gladde afrikaans, so soos van sy ma af. Kimberley se boere het jou goed geleer.
User avatar
handyman
Posts: 14094
Joined: Tue Jan 31, 2012 11:05 am

Re: Die Afrikaanse Draad!

Post by handyman »

Die gespikkelde bont hond sleep sy kont op die grond rond.

Dankie Oom, ek het nog a paar boere maats in Kimberley.
hedogbrother
Posts: 1649
Joined: Tue Jan 31, 2012 11:05 am

Re: Die Afrikaanse Draad!

Post by hedogbrother »

Beaver_Shark wrote:
Chilli wrote:Afrikaans? I can speak the accent without a trace of the language.

Dit was snaaks.

You can like to speaks it very deliciously? :nod:
OomStruisbaai
Posts: 21868
Joined: Tue Jan 31, 2012 11:05 am
Location: Struisbaai

Re: Die Afrikaanse Draad!

Post by OomStruisbaai »

handyman wrote:Die gespikkelde bont hond sleep sy kont op die grond rond.

Dis nie afrikaans nie, dis Namakwalandse taal! :o
User avatar
handyman
Posts: 14094
Joined: Tue Jan 31, 2012 11:05 am

Re: Die Afrikaanse Draad!

Post by handyman »

Dis wat mens leer as jou meisie van die Weskus af kom!
OomStruisbaai
Posts: 21868
Joined: Tue Jan 31, 2012 11:05 am
Location: Struisbaai

Re: Die Afrikaanse Draad!

Post by OomStruisbaai »

handyman wrote:Dis wat mens leer as jou meisie van die Weskus af kom!

Die Weskus trek hoog op in Namakwaland, reken dis taamlik noord weskus. So van Lambertsbaai se kant of nog noorder.
User avatar
Nickdemus
Posts: 1674
Joined: Tue Jan 31, 2012 11:05 am
Location: Having a braai

Re: Die Afrikaanse Draad!

Post by Nickdemus »

In Std 6 moes ek na skool Afrikaans lesson doen..ons het begin met Goue lokkies en di die drie bere. :lol:
User avatar
Beaver_Shark
Posts: 5623
Joined: Tue Jan 31, 2012 11:05 am
Location: Mzansi

Re: Die Afrikaanse Draad!

Post by Beaver_Shark »

hedogbrother wrote:
Beaver_Shark wrote:
Chilli wrote:Afrikaans? I can speak the accent without a trace of the language.

Dit was snaaks.

You can like to speaks it very deliciously? :nod:

Ek probeer. 8)
User avatar
Big Nipper
Posts: 9128
Joined: Tue Jan 31, 2012 11:05 am
Location: The Fountain of Running Rugby

Re: Die Afrikaanse Draad!

Post by Big Nipper »

Ek sien nou baie uit vir die Super Rugbyreeks om te begin, veral die 3de Maart waneer die Cheetahs die Bulls aanpak hier in Osfontein.

My losiekaartjies is reeds gereel.
User avatar
windpomp
Posts: 33
Joined: Tue Jan 31, 2012 11:05 am

Re: Die Afrikaanse Draad!

Post by windpomp »

`n Draadtrek draad deur groot nippels. Wie sou kon raai?
User avatar
Big Nipper
Posts: 9128
Joined: Tue Jan 31, 2012 11:05 am
Location: The Fountain of Running Rugby

Re: Die Afrikaanse Draad!

Post by Big Nipper »

windpomp wrote:`n Draadtrek draad deur groot nippels. Wie sou kon raai?

Dis 'n tepel, jou tiet.
User avatar
DraadkarD
Posts: 4157
Joined: Tue Jan 31, 2012 11:05 am
Location: Bloemfontein

Re: Die Afrikaanse Draad!

Post by DraadkarD »

Dink julle oom Angus support die Sharks? Geen wonder hulle doen so goed deesdae!

Net jammer Ray McCauley was agter die Leeus laas jaar!
hedogbrother
Posts: 1649
Joined: Tue Jan 31, 2012 11:05 am

Re: Die Afrikaanse Draad!

Post by hedogbrother »

DraadkarD wrote:Dink julle oom Angus support die Sharks? Geen wonder hulle doen so goed deesdae!

Net jammer Ray McCauley was agter die Leeus laas jaar!

JC ondersteun die Bulle so as hy 'n Sharks aanhanger is beteken dit dan Angus is 'n vals profeet en antichris? :shock:
User avatar
DraadkarD
Posts: 4157
Joined: Tue Jan 31, 2012 11:05 am
Location: Bloemfontein

Re: Die Afrikaanse Draad!

Post by DraadkarD »

hedogbrother wrote:
DraadkarD wrote:Dink julle oom Angus support die Sharks? Geen wonder hulle doen so goed deesdae!

Net jammer Ray McCauley was agter die Leeus laas jaar!

JC ondersteun die Bulle so as hy 'n Sharks aanhanger is beteken dit dan Angus is 'n vals profeet en antichris? :shock:

:lol: :lol: :lol:
User avatar
Mr. White
Posts: 1616
Joined: Tue Feb 07, 2012 8:06 pm
Location: Duhok, Iraq

Re: Die Afrikaanse Draad!

Post by Mr. White »

Al die trolle op die Afrikaanse draad, nie 'n goeie advertensie vir Afrikaans nie. :(
User avatar
Sards
Posts: 30072
Joined: Tue Jan 31, 2012 11:05 am
Location: Innie Kaap

Re: Die Afrikaanse Draad!

Post by Sards »

Mr. White wrote:Al die trille op die Afrikaanse draad, nie 'n goeie advertensie vir Afrikaans nie. :(
User avatar
Mr. White
Posts: 1616
Joined: Tue Feb 07, 2012 8:06 pm
Location: Duhok, Iraq

Re: Die Afrikaanse Draad!

Post by Mr. White »

Ek begin nou die aantuigings van homofobie te verstaan.
OomStruisbaai
Posts: 21868
Joined: Tue Jan 31, 2012 11:05 am
Location: Struisbaai

Re: Die Afrikaanse Draad!

Post by OomStruisbaai »

OomPB wrote:
hedogbrother wrote:Sit 3 Afrikaners op 'n eiland en by die einde van die week het jy 4 kerke en 5 polititieke partye.

:lol: Baie waar , maar hulle sal saam 'n dop vat, 'n choppie braai en oor rugby gesels, miskien mekaar skrum ook.

Hier kom die skrum sessies! :nod: In afrikaans!
User avatar
Big Nipper
Posts: 9128
Joined: Tue Jan 31, 2012 11:05 am
Location: The Fountain of Running Rugby

Re: Die Afrikaanse Draad!

Post by Big Nipper »

Mr. White wrote:Ek begin nou die aantuigings van homofobie te verstaan.

Sards moet maar net uit die kassie klim, hy sal sy storie vir n paar Rand aan Huisgenoot kan verkoop.
Post Reply